Kwela

Sign up for our newsletter!
Bookmark with...

About this book

Bitter heuning - Die Luisterboek | Fiction

Hermione Suttner

’n Ontroerende verhaal oor die lewe van ’n jong Sandveldse vrou, losweg gebaseer op ’n ware verhaal. Bitter heuning, wat begin by die geboorte van die hoofkarakter se ma in 1902, is ’n storie van liefde, en van vergelding. Vroeg al verloor Mara haar hart op Theunis, enigste erfgenaam van die buurplaas, Misverstand, maar haar pa Jakop is ’n onverbiddelike, onredelike man. En die landskap van die Sandveld is droog, bitter en dikwels eensaam. ’n Meesleurende roman oor ’n area waarvan mense min weet, uit die oorspronklike Engels vertaal deur Linda Rode.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Bitter heuning - Die Luisterboek | Fiction


Author: Hermione Suttner
Category: Fiction
ISBN: 9780795707520
Date Released: 13 October 2015
Price (incl. VAT): R 0.00
Format: Audiobook

About this author

Hermione Suttner


Hermione Suttner was raised in Namaqualand by immigrant parents, a Russian father and a mother of Polish descent. She studied drama through Trinity College,...

Read more...

Kwela also recommends these titles: